Save
Notify Similar
R8,500,000

Farm for sale in Touws River Rural

Pets Allowed
Touwsrivier: 2 611ha Plaas

Touwsrivier plaas te koop.

Grootte 2 611ha

Dit is 'n afgelee stuk grond met geen infrasruktuur. Die plaas is bereikbaar met 'n pad oor die bestaande eienaar se grond.

Hierdie plaas is baie afgesonder, in 'n pragtige omgewing met berge,klowe en waterstroompies.

Tipiese karooveld met kleinwild wat vry rondloop. Daar kan met kleinvee op die eiendom geboer word.

Vir watervoorsiening is daar daar 'n ooreenkoms met 'n buurman vir die gebruik van sy boorgat vir veesuiping. Verder is daar 3 boorgate, fontein en gronddam en verskeie klein riviertjies wat meestal aktief is in die winter en lente.

Besigtiging kan slegs op afspraak gedoen word.

Property Type
Farm
Pets Allowed
Yes
Reference
RL5342
Property history
Listed for sale at R8,500,000
15 Mar 2024
By clicking on "contact" you agree to our privacy policy
Contact Agents
What will my move cost?
Calculate your moving costs to Touws River Rural with the help of our moving partners.
Get quotes
Moving powered by
Property questions?
Get quick answers about buying, selling, renting, and more from our AI powered real estate bot