Save
Notify Similar
R2,700,000

3 bedroom farm for sale in Nieuwoudtville Central

3 Beds
2 Baths
237ha
Pets Allowed
Nieuwoudtville: Leefstyl Plaas

Ligging: 13km vanaf Nieuwoudtville op die Calvinia teerpad.

Grootte 237ha.

Klein stukkie juweel in die hart van die Karoo.

Net die idiaal vir iemand wat 'n wegbreek plekkie soek of die afgetredene wat die rustigheid van die Karoo wil ervaar. Beleef die blommeprag van die steek in die Lente.

Eiendom beskik oor 'n netjiese 3 slaapkamer, oopplan kombuis sit/eetkamer woning. Die woning het sy eie sonkragstelsel en eie watervoorsiening.

Die alarmstelsel en kameras sorg vir veiligheid.

Die plaas kan genoeg vee dra om vleis deur die jaar te voorsien.

Hierdie is 'n unieke geleentheid.

Plaas eiendom in die prysklas is baie skaars.

Die plaas is gelee naby aan die bekende Hantam Nasionale Botaniese Tuin.

Besigtiging net op afspraak.

Property Type
Farm
Bedrooms
3
Bathrooms
2
Stand Size
237ha
Living Area
1
Pets Allowed
Yes
Reference
RL5492
Property history
Listed for sale at R2,700,000
05 Jun 2024
By clicking on "contact" you agree to our privacy policy
Contact Agents
What will my move cost?
Calculate your moving costs to Nieuwoudtville Central with the help of our moving partners.
Get quotes
Moving powered by
Property questions?
Get quick answers about buying, selling, renting, and more from our AI powered real estate bot