Orania/Luckhoff
Grootte 1 400 ha
Prys R8 750 000
Uitstekende geleentheid om veegrond met besproeing in die aller gewilde en unieke deel van die land te bekom.
Weidings - 6 groot kampe
Voldoende water deur sonpomp en windpompe
Geskik vir bees en skaap
Rooigras, pioniersgrasse, gannas en karoobossies
Veehanteringsgeriewe en -krale
Drakrag: 1 GVE per 15/16 ha
Groot aanvraag vir ekotoerisme ontwikkeling in die gebied