Goed beplande skaapplaas verdeel in 11 kampe met veesuipings.
5 x boorgate en 5 stelle skaapkrale en laaibank.
2 x skure, woning en arbeidershuis
Goed gespaarde veld.