Gemengde veld
Drakrag: 1 GVE/7 ha
2 Kampe met natuurlike water
1.2m Beesheining
Watervoorsiening uit fonteine
Gemiddelde jaarlikse reënval van 650 mm
Pragtige bergagtige omgewing.
Omring deur bosse, klowe en asemrowende natuurskoon.
’n Leefstylplaas vir diegene wat rustigheid en ruimte waardeer.
Die vars berglug en oop hemelruim skep ’n gevoel van vrede en vryheid.
Ideaal vir iemand wat op soek is na ’n rustige plaasleefstyl met skoon lug en asemrowende uitsigte.