VEILING
Datum: Vrydag, 28 November 2025
Tyd: 8:00 - 12:00
Plek van Veiling: Aanlyn by VEEWINKEL
Besigtiging: Per afspraak
Ligging: Tussen Kroonstad en Vredefort.
Natuurlike veld met bietjie aangeplante weidings.
Drakrag: 1 - 5 GVE.
Baie lekker beesplaas met soet- en vleiweidings.
5 Kampe:
Een is die koppie kamp (Renosterkop-kamp), wat die ideale plek is om 'n naweek huis te bou.
Sonpomp met dam wat water vir elke kamp voorsien .
In die Renosterkop-kamp is 'n boorgat (nie toegerus nie).
Groot gronddam.
Jaarlikse reënval van 600 mm.
Serwitute: Pypsteel na Renosterkop-kamp.