R9,000
per month

2 bedroom townhouse to rent in Kleinfontein Ah

Goedehoop 5
2 Beds
2 Baths
1 Garage
112m²
Pets Allowed
Pragtige En Ruim 2-slaapkamer Meenthuis Te Huur In Kleinfontein Afrikaner Kultuurdorp Net Buite Pretoria Oos Naby Rayton

Is jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom bly in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet ‘n gesonde leefstyl in ‘n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens.

Hierdie eiendom bied die volgende: 2 Slaapkamers, 2 Badkamers, Waskamer, voor en agter Stoep en Tuintjie, 1 Toesluit motorhuis. Huur sluit heffings en water in. Elektrisiteit is per voorafbetaalde meter

Kleinfontein is geleë bo-op die Magaliesberg met 'n panoramiese uitsig na die Bronberge.

Kleinfontein is 'n eksklusiewe, Afrikaner Kultuurdorp en bied die volgende: ‘n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Sorgsentrum en Natuurlike Damme.

Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van ‘n Aandeleblokskema. Volgens Wikipedia word ‘n Aandeleblokskema beskryf soos volg: “'n Aandeleblokskema is 'n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika. In 'n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl 'n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op 'n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele.”

Alle voornemende Kopers/Huurders is onderhewig aan ‘n Verblyfreg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie.

Kleinfontein is geleë op die Magaliesbergreeks, ongeveer 26 km Suid-Oos van Pretoria (naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton) op die Historiese Terrein. Kleinfontein is gelukkig om baie natuurlike hulpbronne te hê wat benut kan word bv water, son en wind.

Skakel een van ons Agente vandag vir meer informasie.

Property Type
Townhouse
Bedrooms
2
Bathrooms
2
Building Size
112m²
Garages
1
Levy
R3,100
Pets Allowed
Yes
Available From
05 Dec 2025
Reference
2460294
Bathroom
,
Address
Goedehoop 5
Property history
Listed to rent at R9,000
05 Dec 2025
Get to know Pretoria
Situated in the Northern part of Gauteng, Pretoria offers residents a melting pot of culture, tradition, history and first world commerce.
By clicking on "contact" you agree to our privacy policy
Contact Agent
What will my home insurance cost?
Get an instant contents insurance quote for this 2 bedroom property in Kleinfontein Ah
Get my price
Cover powered by
Authorised FSP
What will my move cost?
Calculate your moving costs to Kleinfontein Ah with the help of our moving partners.
Get quotes
Moving powered by
Property questions?
Get quick answers about buying, selling, renting, and more from our AI powered real estate bot