R725,000

1 bedroom townhouse for sale in Kleinfontein Ah

Wag N Bietjie No 34, Kleinfontein Afrikaner Kultuurdorp
1 Bed
2 Baths
80m²
300m²
Pragtige 1.5-slaapkamer Aftree-plekkie Te Koop In Kleinfontein Afrikaner Kultuurdorp Net Buite Pretoria Oos Naby Rayton

Is jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop ‘n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet ‘n gesonde leefstyl in ‘n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens.

Hierdie eiendom bied die volgende: 1.5 Slaapkamer, 2 Badkamers, 2 Leef areas, Stoep en Tuintjie, 1 toesluit Motorhuis. Ouderdomsperk 55 Jaar.

Kleinfontein is geleë bo-op die Magaliesberg met 'n panoramiese uitsig na die Bronberge. Kleinfontein is 'n eksklusiewe, Afrikaner Kultuurdorp en bied die volgende: ‘n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Sorgsentrum en Natuurlike Damme.

Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van ‘n Aandeleblokskema. Volgens Wikipedia word ‘n Aandeleblokskema beskryf soos volg: “'n Aandeleblokskema is 'n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika. In 'n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl 'n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op 'n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele.”

Alle voornemende Kopers is onderhewig aan ‘n Verblyf reg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie.

Kleinfontein is geleë op die Magaliesbergreeks, ongeveer 26 km Suid-Oos van Pretoria (naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton) op die Historiese Terrein. Kleinfontein is gelukkig om baie natuurlike hulpbronne te hê wat benut kan word bv water, son en wind.

Skakel een van ons Agente vandag vir meer informasie.

Property Type
Townhouse
Bedrooms
1
Bathrooms
2
Stand Size
300m²
Building Size
80m²
Levy
R3,100
Available From
30 Jul 2025
Reference
2403630
Bathroom
,
Address
Wag N Bietjie No 34
Estimated monthly costs
Understand your true monthly costs by factoring in your loan repayments, utilities, rates & taxes and levies where applicable and supplied by the agent.
R10,338
Home loan repayment
R7,238
Levy
R3,100
Utilities
Enter your estimated monthly utility costs for a property like electricity & water, this will be added to your total estimated monthly costs. This is saved and displayed on other listings you browse.
R0
Property history
Listed for sale at R725,000
30 Jul 2025
Get to know Pretoria
Situated in the Northern part of Gauteng, Pretoria offers residents a melting pot of culture, tradition, history and first world commerce.
By clicking on "contact" you agree to our privacy policy
Contact Agent
MP home loans expert Michael-Anne
Get expert home loan assistance with Michael-Anne
Ask me a question
What will my building insurance cost?
Get an instant building insurance quote for this 1 bedroom property in Kleinfontein Ah
Get my price
Cover powered by
Authorised FSP
What will my move cost?
Calculate your moving costs to Kleinfontein Ah with the help of our moving partners.
Get quotes
Moving powered by
Property questions?
Get quick answers about buying, selling, renting, and more from our AI powered real estate bot
Residential
House
Townhouse
Apartment, Penthouse
Retirement Village
Vacant Land
Agricultural
Farm
Small Holding
Vacant Land
Commercial
Office, Retail, Mixed Use
Industrial
Vacant Land
Hospitality