Hierdie is ’n uitstekende belegging tussen Hoopstad en Bothaville – 521 Ha, insluitend 515 Ha eersteklas watertafellande.
’n Goue geleentheid om jou plek in die Vrystaat se Mieliedriehoek te vestig!