Totaal van 449 Ha te koop tussen Hoopstad en Bothaville, waarvan 320 Ha baie goeie watertafellande is.
'n Uitstekende geleentheid om 'n vastrapplek te kry in die Mieliedriehoek van die Vrystaat!