Save
Notify Similar
R4,200,000

5 bedroom farm for sale in Bloemfontein Rural

5 Beds
5 Baths
126m²
Farm Pending Sale In Bloemfontein

Bloemfontein Wes

Hier is 'n klein plasie met oorvloed water, net ver genoeg van die Stad af, maar naby genoeg vir Skoolkar en vir die besigheidseienaar wat graag rooigrond onder sy voete wil voel!

Grootte: 126 ha

70 ha lande waarvan 20 ha besproei word, lusern huidiglik.

Groente soos kool, groenmielies, pampoen en spinasie doen baie goed.

Die res van die plaas is gemengde bossie en grasveld.

Die plaas is wel om bekend vir sy sterk ondergrondse water wat huidiglik deur 4 dompelpompe gepomp word.

Waterregte vir 34 ha (204 738 m3 per jaar)

Wonings:

Die opstal bestaan uit ruim 5 slaapkamers met dubbelgeriewe, kombuis so groot soos 'n meenthuis, 'n braai- en onthaalvertrek op die boonste verdieping.

Boomryke tuin met swembad.

'n Tweede huis/woonstel vir verhuring/oupa of ouma, is ideaal vir verdere moontlikhede.

Buitegeboue:

Grieflike stoor met hoë dak vir lusern/hawer opberging.

Melkstal.

Werkskamers met sementvloer.

Die plaas het verskriklik baie potensiaal en is gerieflik geleë naby die stad/markte en skole.

'n Lys van trekkers en plaastoerusting is ook beskikbaar en is opsioneel te koop. (Lopende saak).

Property Type
Farm
Bedrooms
5
Bathrooms
5
Stand Size
126m²
Living Area
1
Reference
RL6145
Property history
Listed for sale at R4,200,000
29 Oct 2025
Get to know Bloemfontein
Known as the City of Roses, Bloemfontein is much more than just a stop-over on your way to Cape Town.
By clicking on "contact" you agree to our privacy policy
Contact Agent
What will my move cost?
Calculate your moving costs to Bloemfontein Rural with the help of our moving partners.
Get quotes
Moving powered by
Property questions?
Get quick answers about buying, selling, renting, and more from our AI powered real estate bot