9.2 ha Bainsvlei Kleinhoewe(Bloemfontein)
Hiers nou n pragtige stukkie grond perfek geleë in'n baie veilige en rustige area.
Word deel van 5 kleinhoewes in 'n nuut geskepte Agri Estate, met die klem wat gelê word op ruimtelike omgewing en privaatheid.
Nuwe 3 slaapkamer met dubbelgeriewe in finale stadium van bou( kombuis en badkamers kan jy self “finishing“ doen)
2 boorgate met sonpompe(6000 L en 600 L per uur)
Munsipale krag en water aansluitingspunte
Bonnox 2.1 m omhein met binne kampverdeling vir skaapboerdery en huidiglik ook voerkraal vir lammers.
Diep bainsvlei/hutten grond met gevestige smutsvinger gras, asook land met aangeplante weiding.
Toegangsroete is baie goed met goeie grondpad.
Kontak my gerus!