Small Holding for sale
Perfekte familie- en gemeenskapsperseel naby die kanaal met landelike rustigheid; twee woonhuise en woonstel, groot saal vir kerkfunksies, hoofhuis met vier slaapkamers.
Eiendom is gelee op 2 erwe.
Eiendom het 2 Woonhuise, woonstel en groot saal.
Hoofhuis - 275 vkm
4 slaapkamers
2 badkamers
3 Toilette
Sitkamer eetkamer kombuis
Kantoor
2 motorhuise, 3 pakkamers, woonstel
2de Woning
4 slaapkamser (2 met en-suite)
Badkamer
Groot kombuis
Sitkamer
Enkel motorhuis
Groot saal wat gebruik is vir ’n kerk 200 vkm
Watervoorsiening uit die kanaal
Eskom krag.
Listed for sale at R5,000,000
Koekenaap offers exceptional potential for intensive crop farming and viticulture, supported by reliable irrigation water from the Olifants River scheme and a Mediterranean climate ideal for diverse agricultural enterprises.