Koekenaap
Perfekte familie- en gemeenskapsperseel naby die kanaal met landelike rustigheid; twee woonhuise en woonstel, groot saal vir kerkfunksies, hoofhuis met vier slaapkamers.