Townhouse for sale
Enjoy relaxed Magaliesberg country living in Kleinfontein retirement village near Pretoria — panoramic Bronberge views, access to wildpark and amenities; two bedrooms, one bath and single garage.
Meenthuis Te koop in Kleinfontein net buite Pretoria naby Boschkop Donkerhoek en Rayton
Is jy moeg vir die lewe in die Stad? Kom koop ‘n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet ‘n gesonde leefstyl in ‘n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens.
Kleinfontein is geleë bo-op die Magaliesberg met ‘n panoramiese uitsig na die Bronberge.
Hierdie pragtige eenheid is geleë in ‘n aftree-oord en Kopers moet ten minste 55 jaar oud wees om te kan koop in hierdie oord.
Hierdie siersteen meenthuis bied die volgende: 2-Slaapkamers, 1-Badkamer jy moeg vir die lewe in die Stad? Kom koop ‘n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet ‘n gesonde leefstyl in ‘n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens.
Kleinfontein is geleë bo-op die Magaliesberg met ‘n panoramiese uitsig na die Bronberge.
Kleinfontein is 'n eksklusiewe, Afrikaner Kultuurdorp en bied die volgende: ‘n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Sorgsentrum en Natuurlike Damme.
Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van ‘n Aandeleblokskema. Volgense Wikipedia word ‘n Aandeleblokskema beskryf soos volg: “’n Aandeleblokskema is ‘n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika. In ‘n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl ‘n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op ‘n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele.”
Alle voornemende Kopers is onderhewig aan ‘n Verblyfsreg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie.
Kleinfontein is geleë op die Magaliesbergreeks, ongeveer 26 km Suid-Oos van Pretoria (naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton) op die Historiese Terrein. Kleinfontein is gelukkig om baie natuurlike hulpbronne te hê wat benut kan word bv water, son en wind.
Skakel een van ons Agente vandag vir meer informasie.
Listed for sale at R985,000
How does this home’s price compare with similar properties?
Price comparison based on 108 similar-sized 2-bed homes.
Insight
Priced 5% above the local median - but still inside the typical range across Pretoria.
Compared with 108 similar homes (120 listings) across Pretoria.
It is higher per m² than typical, which helps explain where it sits in the range. Benchmarked on town-level data where the suburb sample is limited. Premium pockets may trade above town averages - check with the agent for local guidance.
MyProperty Insights are based on current active listings (excludes sold data) and may change. This is not a valuation or appraisal.
Kleinfontein AH offers a peaceful, community-focused rural lifestyle with spacious properties while remaining within convenient driving distance of Pretoria's urban amenities.