Kleinfontein AH
Geniet landelike rustigheid en gemeenskapslewe in Kleinfontein by die Magaliesberge, met 'n privaat braai-area en voor- en agtertuintjie — 3 slaapkamers, 2 badkamers, dubbelmotorhuis.