Hierdie pragtige kompleks met sy gesellige kothuise in die Kaaps Hollandse styl sal jou hart betower.
Gelee tussen Mosselbaai en Hartenbos met die berge wat jou omvou.
Groot grasperke en swembad bied speel- en kuierge-not vir oud en jonk. Selfs troeteldiere is toelaatbaar.
Soek jy 'n rustige atmosfeer - jy het dit gevind.