photo grid

4 bedroom house for sale in Vanderkloof

R1,905,000
4 Beds
2 Baths
2 Garages
793m²
House For Sale In Vanderkloof

'n Huis met die perfekte ligging in Vanderkloof. Die kans van n leeftyd! Onbeperkte uitsig oor die pragtige Vanderkloofdam. Een van die min huise in die dorp wat met sierstene gebou is. Ruim oopplan vertrekke met onbeperkte potensiaal om dit n pragtige wegbreektuiste te maak of om permanent in n rustige en veilige omgewing te gaan woon.

Die huis het vier ruim slaapkamers en twee badkamers. Daar is n baie groot kombuis, spens en opwasvertrek met baie kaste. 'n Groot en ruim oopplan leefvertrek huisves die sitkamer, eetkamer en TV vertrek. Die vertrek loop uit op n onderdak stoep met pragtige uitsig oor die dam. Onder die huis is n keldervertrek. Langs die dubbel motorhuis met n werksarea, is n afdak vir n motor en n stoortjie met n buitetoilet. Uit die kombuis loop die braaiarea met n braai. 'n Gevestige tuin rond hierdie eiendom mooi af.

Inside

4 Bedrooms

2 Bathrooms

Kitchen/Scullery/Pantry

Open plan living area lounge/ dining room/ TV room

Outside

Double Garages/Outbuilding/toilet/shade parking

Braai area

Garden

Amenities

Easy access to main road access

Call to arrange your private viewing now!

Property Type
House
Bedrooms
4
Bathrooms
2
Stand Size
793m²
Garages
2
Rates & Taxes
R850
Reference
ENT0244759
Bedroom
B I C, More Features
Bathroom
B I C, More Features
Property history
Listed for sale at R1,905,000
02 Mar 2023
By clicking on "contact" you agree to our privacy policy
Contact Agent
or
Save
Email me similiar properties View similiar properties near this one
MP home loans expert Michael-Anne
Get expert home loan assistance with Michael-Anne
Ask me a question
What will my building insurance cost?
Get an instant building insurance quote for this 4 bedroom property in Vanderkloof
Get my price
Cover powered by
Authorised FSP
What will my move cost?
Calculate your moving costs to Vanderkloof with the help of our moving partners.
Get quotes
Moving powered by
Property questions?
Get quick answers about buying, selling, renting, and more from our AI powered real estate bot