493 Hektaar met bees heining en basiese geriewe,
Stewige drie slaap - een badkamer plaas woning met kombuis , stoep , gang en woonkamer. Buitekamer en ou stoor.
Ongeveer 40 % turf grond met sekelbos en geelhak indringing. Rondom 60 % rooigrond met goeie weiding. Grond reënwater dam , koedoes , rooibokke , kleinwild en vlakvarke kom voor.
Serwituut pad ten gunste van aangrensende eiendom aan die Noord Westelike grens.
SLEGS 5 KILOMETER GOEIE GRONDPAD EN GEEN ESKOM KRAG.
HEREREGTE IS VAN TOEPASSING , EIENAAR IS NIE VIR BTW GEREGISTREER NIE.