Geniet rustige dorpsleefstyl in ’n stil buurt met ’n groot tuin; twee slaapkamers, twee badkamers en enkel motorhuis — goed geprys en ruim erf.
Hierdie 2.5 Slaapkamer, 2 Badkamer huis met n groot erf is regtig baie goed geprys. Die huis het dubbel mure en is pragtig oor geteel. Daar is genoeg kaste met n groot oop leef area. Van die Kombuis af is daar n onder dak Braai area en Was kamer. Agter is n groot tuin en baie oop spasie vir ander idees. Die huis het n permanente Generator wat gekoppel is aan die Krag boks. Daar is Gas vir warm water.
Die huis is in n stil deel van die dorp gelee.
Listed for sale at R1,590,000
Albertinia Central offers a peaceful, small-town living experience with essential amenities and access to the natural beauty of the Hessequa region, making it ideal for those seeking a relaxed lifestyle.
* Distances and amenities are approximate.