• Property for Sale
  • Property to Rent
  • Estate Agents
  • Bond Calculator
  • Property News
  • Market Insights
  • Gauteng Area Guide
  • Western Cape Area Guide
  • KwaZulu-Natal Area Guide
  • Property in Gauteng
  • Property in KwaZulu Natal
  • Property in Western Cape
  • Houses for Sale
  • Apartments for Sale
  • Vacant Land for Sale
  • Farms for Sale
MyProperty Africa
  • Advertise
  • Changelog
  • Marketplace for Agents

© 2026 Built with 🧡 by Entegral. We simplify real estate (technology) in Africa | Privacy Policy.

MyProperty Africa
Favourites
MyProperty Africa
MyProperty Africa
R 1,440,000
South AfricaLimpopo›Mookgopong›Mookgopong Central›BSH-RS00939
A well-maintained brick house exterior featuring a paved driveway, a modern carport, and a neat front lawn.
A well-maintained rear garden featuring a brick exterior, tiled roof, and established lawn with mature landscaping.
A living area featuring tiled flooring, built-in wooden cabinetry, and a central ceiling light fixture, offering a functional space with potential for modernization.
A well-maintained brick house exterior featuring a paved driveway, a modern carport, and a neat front lawn.
A well-maintained rear garden featuring a brick exterior, tiled roof, and established lawn with mature landscaping.
A living area featuring tiled flooring, built-in wooden cabinetry, and a central ceiling light fixture, offering a functional space with potential for modernization.
A functional kitchen featuring wooden cabinetry, granite countertops, a gas stove with oven, and tiled backsplash finishes.
A functional bedroom featuring a ceiling fan, wall-mounted lighting, and large windows with security bars, providing natural light and ventilation.
View Area Map

House for sale

Mookgopong Central, Mookgopong
3 Beds
2 Baths
4 Covered Parking
471m² Land
1 Living Areas

Veilige Golfpark-Leefstyl met Uitsonderlike Potensiaal en Waarde

Geniet veilige, gesinsvriendelike leefstyl in die gewilde Golfpark-sekuriteitslandgoed, met netjiese tuin en sonkamer/tuiskantoor; dubbelmotorhuis omskepbaar in aparte woonstel. 3 slaapkamers, 2 badkamers, 4 karparke.

Ruim Gesinswoning met Uitsonderlike Potensiaal in die Gewilde Golfpark Sekuriteitslandgoed

Geleë in die gesogte Golfpark, 'n omheinde sekuriteitsarea met 24-uur toegangsbeheer en sekuriteit, bied hierdie ruim 3-slaapkamer woning die ideale kombinasie van gemak, veiligheid en uitstekende toekomstige moontlikhede.

By aankoms word jy verwelkom deur 'n dubbel afdak voor die dubbelmotorhuis. Aan die linkerkant is 'n netjiese voortuin met 'n goed versorgde grasperk en 'n geplaveide paadjie wat verby die motorhuis na 'n hekkie lei. Deur die hekkie bereik jy die voordeur, met 'n afdak wat die motorhuis en woning netjies verbind. Die voordeur word verder beklemtoon deur 'n pragtige loodglaspaneel wat karakter, styl en warmte aan die woning verleen.

'n Kort ingangsportaal verwelkom jou binne, met die aparte kombuis aan die linkerkant. Van hier vloei die huis oop na 'n ruim L-vormige sit- en eetkamer wat die hart van die woning vorm en 'n uitnodigende leefruimte vir die hele gesin skep. Aan die einde van die leefarea is 'n veelsydige stoep/sonkamer wat ook uitstekend benut kan word as 'n tuiskantoor, speelkamer of selfs 'n addisionele slaapkamer. Hierdie vertrek beskik oor 'n deur vanuit die sitkamer sowel as 'n buitedeur wat toegang tot die netjiese voortuin bied.

Vanaf die eetkamergedeelte word die slaapkamers bereik. Die eerste slaapkamer is aan die linkerkant geleë, terwyl die ruim hoofslaapkamer ook aan hierdie kant van die woning geleë is. Die hoofslaapkamer beskik oor deurloopkaste aan beide kante wat toegang bied tot die en-suite badkamer. Hierdie ruim badkamer is smaakvol gemoderniseer en toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die derde slaapkamer is aan die regterkant van die eetkamer geleë. 'n Kort gang lei na die gastebadkamer wat, net soos die en-suite badkamer, modern opgeknap is en toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.

Die slaapkamers beskik steeds oor matte wat 'n gevoel van warmte en gerief skep, terwyl die res van die woning afgewerk is met praktiese en onderhoudsvriendelike teëlvloere.

'n Groot bonus is die dubbelmotorhuis wat reeds met Rhino Board afgeskort is. Met minimale koste en moeite kan hierdie ruimte omskep word in 'n volledig funksionele een-slaapkamer woonstel met 'n eie ingang – ideaal vir ekstra huurinkomste, uitgebreide familie, gasteverblyf of selfs onafhanklike woonruimte vir ouers.

Verder is die eiendom toegerus met drie watertenks, waarvan twee met drukpompe verbind is, wat bydra tot die praktiese waarde en volhoubaarheid van die woning.

Hierdie is werklik 'n ruim en gemaklike gesinshuis wat aan verskeie leefstylbehoeftes kan voldoen – of jy nou op soek is na 'n tuiskantoor, addisionele inkomstepotensiaal, ruimte vir uitgebreide familie, of bloot 'n veilige en aangename plek om tuis te kom.

Uitstekende ligging, veilige omgewing en ongelooflike potensiaal – 'n kombinasie wat selde op die mark beskikbaar is.

Alhoewel elke poging aangewend is om die akkuraatheid van die verskafte inligting te verseker, kan Century 21 Bushveld en sy agente nie aanspreeklik gehou word vir enige foute, weglatings of wanvoorstellings nie. Alle inligting word te goeder trou verskaf en moet onafhanklik deur voornemende kopers geverifieer word.

Additional features

Pets Allowed

Ownership costs

Home Loan Repayment
R 13,157
TotalR 13,157
Could you qualify for a lower home loan rate?

Property history

Listed for sale at R1,440,000

03 Jun 2026

Smart property insights

Limited · based on 15 2–4 bed listings, size not compared

Wide price range across Mookgopong

Prices vary widely across Mookgopong, so a like-for-like comparison isn't reliable for this home.

Within the typical range for Mookgopong (R973k–R1.9M).

This homeR 1,440,000R1.44MWithin typical range
R 973,000R973kLower typical
R 1,857,000R1.86MUpper typical

Market depth

15 listings

Similar homes town-wide

235 days

Median time on market

Medium inventory

Active across Mookgopong

Mookgopong insightsMookgopong Central insights

MyProperty Insights are based on current active listings (excludes sold data) and may change. This is not a valuation or appraisal.

Find similar nearby propertiesSame style and feel, in this price range
Suzette van Staden

Presented by

Suzette van Staden

Property Practitioner

Century 21 - Bushveld

Century 21 - Bushveld

What will my building insurance cost?

Get an instant building insurance quote for this 3 bedroom property in Mookgopong Central

Get my price
Cover powered by
Authorised FSP

What will my move cost?

Calculate your moving costs to Mookgopong Central with the help of our moving partners.

Get quotes
Moving powered by
What will my move cost?
Find similar nearby propertiesSame style and feel, in this price range
More properties like this+-
  • Houses for sale in Mookgopong Central
  • Property for sale in Mookgopong Central
  • Houses for sale in Mookgopong
  • Property for sale in Mookgopong
Nearby houses+-
  • Houses for sale in Mookgopong Rural
  • Houses for sale in Naboomfontein AH
Useful links+-
  • Estate agents in Mookgopong Central
  • Mookgopong Central area guide

More properties like this

  • Houses for sale in Mookgopong Central
  • Property for sale in Mookgopong Central
  • Houses for sale in Mookgopong
  • Property for sale in Mookgopong

Nearby houses

  • Houses for sale in Mookgopong Rural
  • Houses for sale in Naboomfontein AH

Useful links

  • Estate agents in Mookgopong Central
  • Mookgopong Central area guide

Area overview

Mookgopong Central offers a peaceful, small-town lifestyle in the heart of the Limpopo bushveld, ideal for residents seeking a quiet community with easy access to essential services and natural surroundings.

Shopping

  • •
    Mookgopong Mall(0.5 km) · Shopping Mall
  • •
    Spar Mookgopong(0.8 km) · Supermarket

Education

  • •
    Hoërskool Hans Strijdom(1.2 km) · Secondary School
  • •
    Laerskool Mookgopong(0.9 km) · Primary School

Transport

  • •
    N1 Highway(15 km) · Highway

Parks & Recreation

  • •
    Euphoria Golf & Lifestyle Estate(12 km) · Golf Course and Nature Reserve
  • •
    Doorndraai Dam(25 km) · Nature Reserve

Healthcare

  • •
    Mookgopong Clinic(1.0 km) · Medical Center

Dining & Entertainment

  • •
    Die Oog Aventura(10 km) · Resort and Entertainment
  • •
    Local Coffee Shops(0.5 km) · Restaurant Hub
View Mookgopong Central Market Insights & Stats→

* Distances and amenities are approximate.