Farm for sale
Ervaar praktiese boerebelewing op die rand van die Ghaapse Plato met robuuste 2.4m wildsheining, uitgebreide veehanteringsfasiliteite en ’n 3-slaapkamer, 2-badkamer huis.
Stoetveeplaas - Ideaal geleë op die rand van die Ghaapse Plato
6 x Kampe met water
Dragkrag: 1 GVE/14 ha
Gemiddelde reënval: 400mm/jaar
Heinings:
4 x Boorgate:
Geboue:
Veehanteringsgeriewe:
Hierdie plaas is netjies, goed bestuur en in uitstekende toestand. Gereed vir onmiddellike benutting.
Listed for sale at R6,700,000
Douglas Rural is a highly productive irrigation farming region centered around the confluence of the Orange and Vaal rivers, offering exceptional potential for crop production, livestock, and viticulture.