Farm for sale
Brandvlei plaas te koop - 4447 Ha
Geniet wye, rustieke veeboerderylewe op ’n goedgespaarde plaas 20 km vanaf Brandvlei, met 9 kampeerplekke, 4 boorgate (son- en windpompe) en 3 damme; huis 3-slaap, 1-bad, karport.
Uitstekende en goedgespaarde veld met volop Boesmangras.
Verdeel in 9 kampe almal met toegang tot drinkwater.
4 x toegeruste boorgate waarvan 2 windpompe en 2 sonpompe.
Baie goeie heinings.
4 stelle veekrale met 3 x laaibanke.
Baie goeie leegteveld met verskeie droe lope.
3 x gatdamme
3 slaapkamerwoning, (reeds bedraad maar geen krag).
Skuur met aangeboude pakkamer.
2 x arbeidershuise.
Plaas is 2 jaar laas bewei.
Die plaas is gelee sowat 20 km vanaf Brandvlei en bereikbaar met ‘n serwituut pad vanaf die R27 pad'
Uitstekende geleentheid.
Besigtiging per afspraak
Additional features
Ownership costs
Property history
Listed for sale at R4,700,000
