Farm for sale
Plaas te koop 35km buite Senekal
Ervaar rustige plaaslewe 35 km van Senekal op 680 ha met uitstekende waterverseëning en 25 weidingkampe; hoofhuis met vier slaapkamers en twee badkamers.
PRAGTIGE PLAAS TE KOOP - 35 km vanaf Senekal
R15 640 000
Hierdie plaas is in totaal 680 hektaar, ideaal vir gemengde boerdery met goeie watervoorsiening en gerieflike verbeteringe:
Grond & Weiding (680 ha totaal)
* 121 ha Weiding: Verdeel in 25 kampe met water in elke kamp en goeie drade (solar- en damwater), plus aangeplante weiding (Smitsvingers + Eragrostis)
* 559 ha Lande: Sandleemgrond (40 cm – 60 cm diep), tans onbewerk (0 kampe)
Watervoorsiening:
* 6 Boorgate: Gemiddeld 30 – 40 m diep, met 3 toegerus met solar
* 4 Sementdamme: Met liners
* 2 Gronddamme
* Gemiddelde reënval: 700 mm p.j.
Woonhuis & Verbeteringe:
* Hoofhuis: 4 slaapkamers, 2 badkamers, 1 x eetkamer, 1 x kombuis, 1 x studeerkamer en kuierarea
* Arbeidershuise: Diverse tipe verblyf, insluitend 'n 2-slaapkamer + 1-badkamer eenheid (5 x 6 m), 'n karavaan-tipe eenheid met 3 slaapkamers + 1 badkamer (4 x 12 m), en 'n rondawel met 1 slaapkamer + 1 badkamer (grasdak)
Store & Krag:
* Store: 1x 20 x 20 m motorhuis (in 3 gedeeltes), 1x 10 x 15 m toegeboude stoor met afdakke aan weerskante, 1x 10 x 15 m gedeeltelik toegeboude stoor met afdak, en 1x 8 x 12 m oopstaalstoor by die voerkraal
Krag: 1x Eskompunt (afgesny) en 'n 8 kVA sonstelsel
Drakrag: 1 grootvee op 5 hektaar
Ownership costs
Property history
Listed for sale at R15,640,000
