Farm for sale
Leef op 'n uitgestrekte werksplaas in die Hennenman-omgewing — 3 198 ha met 2 000-kalf beeshanteringsfasiliteit en opsie om as drie aparte erwe of geheel te koop.
Baie goeie saaiplaas in die Hennenman omgewing.
Totaal van 3198 ha met 2088 ha lande en 1070 ha weiding, wat netjies toegespan is.
Huis & Store/Afdakke
Eenheid kan opgebreek word in 3 afsonderlike eenhede soos geadverteer.
Baie goeie en skaars saaigrond.
_____________________________________________________
DEEL 1: 1008.4833 ha
- Lande totaal: 668 ha
- Weiding totaal: 330 ha
- Nuut oorgedoende plaashuis
- 2 000 kalf beeshanteringsfasiliteit
- Groot 900 m2 Afdak
- Groot Werkswinkel Stoor
- 1000 kalf voerkraal
- 160 ha aangeplante Smutsvinger Weiding
TOTAAL DEEL 1: R24 676 000,00
____________________________________________________
DEEL 2: 1261.281 ha
- Lande totaal: 800 ha
- Weiding totaal: 455 ha
TOTAAL DEEL 2: R30 150 000,00
____________________________________________________
DEEL 3: 929.1563 ha
- Lande totaal: 630 ha
- Weiding totaal: 285 ha
- Plaas Huis van "grid" af
- 150 000 Liter dam met Sonpanele & 2,5kW sonpomp
- 13 000 Liter boorgat
- 1 800 kalf voerkraal met beeshanteringsfasiliteit
- 90 ha Brasuda 4 Game Gras aangeplante weiding
- 800 kallers voerkraal en beeshanteringsfasiliteit
TOTAAL: DEEL 3: R23 010 000,00
____________________________________________________
Totale Hektare: 3 Dele - 3198,9206 ha
- Lande totaal: 2098 ha
- Weiding totaal: 1070 ha
PRYS TOTAAL: R77 836 000,00
Elke Deel Apart Te Koop Of Alles In ’n Geheel Te Koop
Listed for sale at R77,836,000
Hennenman is a prime agricultural hub in the Free State, characterized by fertile high-potential soils and a robust grain-producing climate that makes it highly attractive for large-scale maize, sunflower, and livestock farming operations.