Farm for sale
746 ha Plaas met Produktiewe Lande en Goeie Water
Landbouleefstyl op 746 ha in Zoetendalsvlei naby Volksrust, ideale grond vir gewasse of uitbreiding — betroubare sonkragboorgat. Huishuis met 3 slk, 2 bad en 4 parkeerplekke.
Hierdie 746 ha plaas, bekend as Zoetendalsvlei, bied 'n uitstekende geleentheid vir gewasverbouing of as aanvulling tot 'n bestaande boerdery-onderneming.
VOLKSRUST
Gedeelte 3 van die plaas Bronkhorstfontein 137HS
671ha waarvan 162 ha lande.
Titelakte T5482/2013
Gedeelte 10 plaas
Zoetendalsvlei
75 ha waarvan 55ha lande.
Titelakte 6297/2015
Totaal 746 ha
Die eiendom beskik oor 'n woonhuis, asook 'n boorgat toegerus met 'n sonkragpomp wat betroubare water voorsien. Drie gronddamme dra verder by tot die plaas se waterkapasiteit.
'n Praktiese en veelsydige eiendom met goeie infrastruktuur en produktiewe grond.
Die aangresende plaas kan afsonderlik aangekoop word of saam met hierdie een vir 'n groter boerderyeenheid.
Additional features
Ownership costs
Property history
Listed for sale at R19,000,000
