Commercial for sale
Loop na die middedorp en bou jou besigheid — sentraal geleë eiendom op twee erwe met winkels, slaghuis, ontvangsareas en 'n 250 KVA industriële elektriese punt.
Hierdie besighheidsgeboue is op twee erwe naby die middedorp geleë.
Erfgrootte 1: 744 vierkante meter
Erfgrootte 2: 1487 vierkante meter
Totaal: 2231 vierkante meter
Die geboue op die twee erwe is:
Funksies en kantore: 1080 vierkante meter
Winkel en stoor: 410 vierkante meter
Totale vloeroppervlakte: 1490 vierkante meter.
Huidiglik word funksies aangebied in die een gebou met onthaalarea, kombuis en badkamers.
Die gebou het ook 'n 250 KVA elektriese punt wat fabrieksgeleenthede moontlik maak.
In die ander gebou word die volgende besighede bedryf:
- Winkel met algemene items
- Drankwinkel met dranklisensie
- Slaghuis.
Die geboue bied geleenthede vir verskillende tipes besighede en het 'n goeie ligging.
Prys: R4 200 000 BTW uitgesluit.
Trust nie geregistreer vir BTW nie.
Listed for sale at R4,200,000
Vrede Central offers a peaceful, tight-knit community lifestyle characterized by convenient access to local conveniences and a charming rural Free State atmosphere.