R4,850,000

Farm in Vredefort

Buy > Free State > Vredefort > Vredefort > For Sale > #ENT0159147
Farm For Sale In Vredefort

WHAT A GEM! Whether it is to farm permanently, have a weekend get away property or to start a guest farm - this is the ideal property! Located 9 km from Vredefort on the R721 (Kroonstad) road this farm offers the following - farm, 2 x houses, road stall and much more. It is ideal for live stock, fruit- and vegetable, corn crops, lucern or just a lifestyle change.

Die hoofhuis bestaan uit 3 slaapkamers, oopplan sit/eetkamer, kombuis met opwas en vol badkamer. Buite is daar 'n pragtige braaikamer met aparte kombuis en yskaskamer . Daar is 3 motorhuise (werkswinkel), afdak vir 5 voertuie of implemente. Daar is nog 'n volledige 3 slaapkamer huis loopafstand vanaf die hoofhuis, met oopplan sit/eetkamer en skadunet vir twee voertuie. Die huise is goed omhein, uitstekende beligting, lower groen grasperke, asook elektriese hekmotor toegang.

Die plaas bied die volgende:

12 ha vir saailinge/voer/mielies

2.5 ha lusern lande

25 ha weiding

Eskom krag

Doringdraad heinings

4 toegeruste boorgate - 3x dompelpompe, 1 windpomp en sement dam

3 groot weikampe

Suipings, krippe, drukgange, krale, 'n melkstal & voerstore

Meestal turf en leemgrond

600 perske bome

4000 turksvy bome.

1 x Ou Huis wat weer omskep kan word of gebruik kan word as stoor.

Daar is 'n uistekend toegeruste padstalletjie wat bekend is vir sy vars produkte en ingelegte bottels in die omgewing. Die padstalletjie kan addisioneel omskep word in 'n slaghuis afdeling, omdat daar reeds twee groot koelkamers is.

Hierdie plaas is 'n MOET SIEN! Skakel my gerus vir 'n afspraak.

Property Type
Farm
Stand Size
50ha
Contact Agent
or
Save
Email me similiar properties View similiar properties near this one
share this property
property listed on 14 Feb 2020