R730,000

Vacant Land Residential in Tergniet

BAIE, BAIE MOOI ERF AAN DIE BO-KANT VAN TERGNIET!

Hierdie redelike groot erf het 'n mooi uitsig oor die groen gedeelte voor jou, (daar is wel een houthuis voor jou wat die horison effe verdeel), dan die treinspoor en dan die duin met huise, voor jy die see kan sit en bewonder. Groot oop gedeeltes water en liggies in die aand, teen die duin-hange.

Kom bou jou Droomhuis hier op 'n minder skuins en skoon erf, in 'n stil straat!

Property Type
Vacant Land Residential
Stand Size
712m²
Get to know Mossel Bay
The bustling town of Mossel Bay lies on the slopes of Cape St Blaize with the Outeniqua Mountains as its backdrop, and while many see it just as a holiday town, Mossel Bay is the permanent home to many residents who have made their homes in the picturesque town.
Contact Agent
or
Save
share this property
property listed on 07 Mar 2016