R1,750,000
sold

3 Bedroom House in Tergniet

MOENIE HIERDIE KOPIE MISLOOP IN 'N RUSTIGE CUL-DE-SAC AREA!!!

Pragtige lae onderhoud huis met baie mooi see uitsig en stap afstand see toe. Die huis bied jou 3 ruim slaapkamers, groot oopplan sitkamer/eetkamer, kombuis met aparte opwas area. Skuifdeure wat uitloop op die balkon met asemrowende uitsig. Waskamer & dubbel motorhuis asook buite braai area.

Hoofslaapkamer het lugreeling & daar is TV punte in al die kamers. Hierdie huis is deel van 'n duet waar die ander huis slegs gedurende die lang skoolvakansies gebruik word.

Property Type
House
Bedrooms
3
Bathrooms
2
Stand Size
1,104m²
Building Size
240m²
Living Area
2
Garages
2
Rates & Taxes
R 350
Get to know Mossel Bay
The bustling town of Mossel Bay lies on the slopes of Cape St Blaize with the Outeniqua Mountains as its backdrop, and while many see it just as a holiday town, Mossel Bay is the permanent home to many residents who have made their homes in the picturesque town.
Contact Agents
or
Save
share this property
property listed on 07 Dec 2015