R2,390,000
sold

3 Bedroom House in Tergniet

Pragtige Moderne 3+ Slaapkamer Huis Met See-Uitsig Teen Weggeprys!

In hierdie pragtige moderne huis met sy groot leefareas en stoepe sal jy heerlik rus!

Geleë in 'n baie stil area in Tergniet, met goeie see-uitsig. Die hele huis is in 'n tema van wit versier, wat heerlik vars en 'n skoon gevoel verleen. Die leefareas is uiters ruim en die erf met sy buite braai-area is groot vir kinders en troeteldiere. Elk van die 3 slaapkamers het sy eie badkamer en die hoof slaapkamer is besonder ruim en modern. Die studeerkamer kan met 'n maklike verandering in nog 'n slaapkamer omskep word.

Hier gaan elkeen heerlik bly!!

Property Type
House
Bedrooms
3
Bathrooms
3
Stand Size
835m²
Building Size
226m²
Living Area
2
Garages
2
Rates & Taxes
R 550
Get to know Mossel Bay
The bustling town of Mossel Bay lies on the slopes of Cape St Blaize with the Outeniqua Mountains as its backdrop, and while many see it just as a holiday town, Mossel Bay is the permanent home to many residents who have made their homes in the picturesque town.
Contact Agent
or
Save
share this property
property listed on 26 Dec 2017