R220,000
sold
Vacant Land Residential in Seemeeu Park
Pragtige Erwe In Seemeeu Park!!

KOM KYK GERUS EN BOU JOU EIE PLEKKIE!!!

VERSKEIE PRAG ERWE TE KOOP IN SEEMEEUPARK, HARTENBOS

Seemeeupark is 'n uiters gewilde area tussen Hartenbos, die vakansie mekka van die Tuinroete

en Mosselbaai!

Prag strande soos Hartenbos strand met die nuwe strandontwikkeling, Diazstrand en Mosselbaai is slegs 'n paar

kilometer weg.

Erwe se pryse wissel, Op sommige van die Erwe kan selfs duette gebou word.

Baie van die Erwe wat beskikbaar is het 'n pragtige see uitsig!

Property Type
Vacant Land Residential
Stand Size
686m²
Rates & Taxes
R 580
Get to know Mossel Bay
The bustling town of Mossel Bay lies on the slopes of Cape St Blaize with the Outeniqua Mountains as its backdrop, and while many see it just as a holiday town, Mossel Bay is the permanent home to many residents who have made their homes in the picturesque town.
Contact Agent
or
Save
share this property
property listed on 23 Sep 2016