R430,000
Vacant Land Residential in Seemeeu Park

Pragtige erf met mooi uitsig in Seeumeeu Park!

Pragtige erf in Seeumeeu Park te koop. Kom besigtig die erf en die mooi natuurskoon tonele wat dit bied.

Die uitsig is asemrowend en kyk uit oor Num Num Eco Estate waar die natuurlewe floreer.

Naby genoeg aan winkel sentrums en plaaslike laerskool in Hartenbos, en binne kilometers vanaf Hartenbos seefront.

Kontak my spoedig moontlik, die erwe raak al meer gesog in die area!

Property Type
Vacant Land Residential
Stand Size
753m²
Get to know Mossel Bay
The bustling town of Mossel Bay lies on the slopes of Cape St Blaize with the Outeniqua Mountains as its backdrop, and while many see it just as a holiday town, Mossel Bay is the permanent home to many residents who have made their homes in the picturesque town.
Contact Agent
or
Save
share this property
property listed on 23 Jul 2018