R1,840,000
3 Bedroom House in Seemeeu Park

Pragtige ruim duet huis in Seemeeu Park!

Pragtige drie slaap kamer huis, met groot dubbel motorhuis wat toegang verleen na die huis.

Dit is 'n oop plan leef area met 'n moderne kombuis met eet hoekie. Huisves ook 'n aparte opwas gedeelte, vir wasmasjien ensv.

Die ruim sitkamer het ook 'n privaat patio met ingeboude braai met 'n asemrowende uitsig oor die heuwels in Aalwyndal aan die oorkant.

Drie slaap kamers met twee badkamers, een is 0n-suite. Vloere is geteel, en netjies.

Daar is ook 'n alarm binne, en diefwering, asook eie tuin en diere vriendelik! Wat meer wil 'n mens vra....

Kom kyk gerus na die eiendom, dis dalk net die huis vir jou en jou gesin.

Property Type
House
Bedrooms
3
Bathrooms
2
Stand Size
427m²
Building Size
186m²
Living Area
1
Garages
2
Get to know Mossel Bay
The bustling town of Mossel Bay lies on the slopes of Cape St Blaize with the Outeniqua Mountains as its backdrop, and while many see it just as a holiday town, Mossel Bay is the permanent home to many residents who have made their homes in the picturesque town.
Contact Agent
or
Save
share this property
property listed on 13 Aug 2018