Hierdie erf is gelee in die gewilde Monte Christo Estate met die pragtige see uitsig op Mosselbaai.
Bonus: Lae maandelikse heffing.
Maklike toegang na die N2.
Maak vandag 'n afspraak vir besigtiging.