R4,600,000

4 bedroom house for sale in Monte Christo

4 Bedroom House For Sale In Monte Christo

Indien jy van ruimte en styl hou, sal hierdie huis in Monte Christo al die blokkies tiek op op jou lysie.

Die komplex is baie gewild met sy plaas atmosfeer.

Met n wildsplaas wat grens aan die komplex is die uitsige van landelike toenele asemrowend.

Die oprit na die huis skep n baie mooi prentjie, met die lang aanloop en indrukwekende beligting.

Die braai kamer is n groot plus vir die huis met sy ekstra groot ingeboude braai.

Die braaikamer sluit aan by die patio, met n gerieflike sprinkel skoon swembad.

Ruim leef vertrek vir eindelose kuiertjies saam met jou geliefdes.

Die ruim kombuis met net die beste afwerkings is enige vrou se droom.

Die ruim slaapkamers met en-suite badkamer asook n gaste badkamer spreek van styl.

n Ruim een slaapkamer woonstel op die tweede vlak maak dit gemaklik vir kuier gaste.

Kontak my gerus as jy graag na hierdie pragtige woning wil gaan kyk.

Property Type
House
Bedrooms
4
Bathrooms
4
Stand Size
704m²
Building Size
380m²
Garages
2
Rates & Taxes
R700
Pool
Yes
Pets Allowed
Yes
Like this House? Based on the bond repayments Get pre-qualified
By clicking on "contact" you agree to our privacy policy
Contact Agents
or
Save
Email me similiar properties View similiar properties near this one
house listed on 09 Sep 2021