R15,750,000

Farm for sale in Merweville

Karoo

7285 Hekt.karoo plaas ongeveer 3.5 uur vanaf Kaapstad. Opgedeel in15 kampe met suipings.Doringrivier lope met boesmangras leegtes deur plaas.6 Hekt granate. Eiendom goed opgepas.

Geboue in goeie toestand.Woonhus bestaan uit 4slaapk. 2badkamers Groot stoor en kleiner stoor vir skeer doeleindes.

Eiendom word as lopende saak verkoop.

Property Type
Farm
Stand Size
7,285ha
Building Size
Like this Farm? Based on the bond repayments Get pre-qualified
Contact Agent
or
Save
Email me similiar properties View similiar properties near this one
farm listed on 07 Jun 2021