R10,250,000

Farm for sale in Merweville

Karoo

Goed opgepaste 5516 hekt. karoo plaas ongeveer 4 uur vanaf Kaapstad Plaas op 5 diagramme. Opgedeel in kampe met suipings.Veld bestaan uit bossies en boesmangras. Rivierlope met doringbome deur plaas.

Geboue bestaan uit woonhuis met 4 slaapk.en 2 badk.en 1 slaapk 1badk.woonstel onder een dak.Stoor met 3 motorhuise en werkswinkel Skeerhok met hortjiesvloer. 2 Werkershuise.

Eiendom word as lopende saak verkoop.

Property Type
Farm
Stand Size
5,516ha
Building Size
Address
N/A N/A
Like this Farm? Based on the bond repayments Get pre-qualified
Contact Agent
or
Save
Email me similiar properties View similiar properties near this one
farm listed on 04 Jun 2021