R6,300,000

Farm for sale in Merweville

Merweville

3262 hekt. karoo plaas gelee tussen Merweville en Leeu Gamka.. Opgedeel in 7 kampe met suipings. 1000 Hekt wildkamp is ongeveer toegespan met 2;4 meter wildwering en res jakkalsproef. Doringrivier loop deur plaas

Geboue bestaan uit 2 wonhuise. 1Werkershuis.Klikraal met skeerhokke. Onderdak slaghok.

Eiendom ideaal vir jagplaas.Word as lopende saak verkoop.

Property Type
Farm
Stand Size
3,262ha
Building Size
Like this Farm? Based on the bond repayments Get pre-qualified
Contact Agent
or
Save
Email me similiar properties View similiar properties near this one
farm listed on 27 Apr 2021