R1,740,000

5 bedroom small holding for sale in Leeudoringstad

THULANI PLEK VAN STILTE:

Tussen Leeudoringstad en Bothaville 7km op Klipspruit pad aan linkerkant.

Dubbelverdieping

5 slaapkamer

3 badkamers

2 eksta groot woon areas

Kombuis

Groot kuierstoep met onderdak braai.

Bo is n houtdek met grasdak.

Enkel motorhuis en afdak vir 3 voertuie.

Tuin het voor en agter gerekaniseerde besproeing direk uit rivier. Nuutgeboude boma vir die koue aande. 40 m rivierfront met lae oewer wat gelyk met water lê. Trappe gebou om af te stap tot in die water.

Pomphuisie en buitekamer. Baie koeltebome op erf. Erf grootte is ongeveer 40m x 80m. Sonpomp is op gemeenskaplike grond wat water aan huis voorsien.

Levy is R8000 per jaar.

19 huise en slipway vir almal vir bote. 22 ha wildsplasie met springbokke rooibokke en njalas. Misdaadvrye gebied. Prys is sonder meubels maar meubels kan oorgekoop word.

25km van Bothaville en 70km van Klerksdorp.

Jy kry ook 5% aandeel in die plaas en net kontant kopers asb

Property Type
Small Holding
Bedrooms
5
Bathrooms
3
Stand Size
22ha
Garages
1
Levy
R666
More Features
Yes
Bedroom
More Features
Bathroom
More Features
Like this Small Holding? Based on the bond repayments Get pre-qualified
By clicking on "contact" you agree to our privacy policy
Contact Agent
or
Save
Email me similiar properties View similiar properties near this one
small holding listed on 27 Sep 2021