R1,820,000
3 Bedroom House in Laguna Sands
Splinternuwe 3 Slaapkamerhuis- Laguna Estate-Langebaan

Hierdie splinternuwe woning is nou beskikbaar teen n uiters billike prys.Gelee in n baie populere sekuriteitskompleks. Laguna Estate is loopafstand van die Mall, fasiliteite soos die skool en dag hospitaal. Die heffings is baie goedkoop en die eiendom is diere vriendelik. 24 uur sekuriteit.

Finale afwerking aan die huis behoort binne n week finaal afgehandel te wees.

Ruim 3 slaapkamers met pragtige kaste.

Hoofslaapkamer en-suite.

Volledige gesins badkamer.

Binnebraai.

Moderne oopplan kombuis met aparte opwaskamer.

Dubbel motorhuis.

Groot geplaveide toegang.

Watervriendelike tuin.

Maak sommer vandag nog n afspraak om hierdie pragtige eiendom te besigtig

Property Type
House
Bedrooms
3
Bathrooms
2
Stand Size
450m²
Building Size
195m²
Living Area
1
Garages
2
Rates & Taxes
R 700
Levy
R 240
Get to know Langebaan
Nicknamed the 'Jewel of the West Coast,' Langebaan is a modern town with picture perfect surroundings and an ideal setting for growing families.
Contact Agent
or
Save
share this property
property listed on 12 Oct 2018