R1,720,000

3 Bedroom House in Kleinmond

Eiendom In Seelane - Naby Alles Wat Saakmaak, Geleë (M.A.W. Stapafstand).

EIENDOM IN SEELANE - NABY ALLES WAT SAAKMAAK (m.a.w. stapafstand na dorp en strand). Gelukkig vir 'n voornemende koper, is hierdie woning wat oor ‘n private, eie-ingang woonstel beskik, nog in die mark.

Die netjiese siersteen woning beskik oor 3 slaapkamers en twee badkamers, 'n oopplan sit-eetkamer en kombuis, 'n groot enkelgarage en ‘n afdak langsaan met ‘n afrol-sekuriteitshek. Lekker gerieflik, te enige tyd van die jaar, is die aparte en goed toegeruste onderdak braaigeriewe.

Die woonstel is nie vas aan die huis nie en beskik oor ‘n eie private ingang, tuin en braaigeriewe. Dit bestaan uit ‘n oopplan kombuis en sit-eetkamer, twee slaapvertrekke asook en ‘n badkamer.

Hierdie woning gaan binnekort verkoop word! Skakel, maak 'n afspraak en kom besigtig en as die eiendom jou geval, maak 'n aanbod.

Property Type
House
Bedrooms
3
Bathrooms
2
Stand Size
595m²
Building Size
240m²
Living Area
2
Garages
2
Parking
1
Rates & Taxes
R 279
Contact Agent
or
Save
share this property
property listed on 04 Jun 2018