R895,000
Vacant Land Residential in Kleinmond Central
Vacant Land Residential For Sale In Kleinmond Central

ERF : Geleentheid vir ontwikkeling

Hierdie erf van 1477 m² is gesoneer om in kleiner eenhede onderverdeel te word sodat daar bv. 4 meenthuise opgerig kan word.

Bestaande bome wat op die erf gestaan het, is afgekap, maar die onderstamme en wortels sal nog verwyder en munisipale dienste verkry moet word voordat daar met ‘n ontwikkeling voortgegaan kan word.

Die prys sluit BTW in, wat verhaal kan word indien die koper ‘n BTW-geregistreerde werkgewer is.

Skakel om meer inligting te bekom en/of ‘n sinvolle aanbod te maak om die geleentheid te benut.

Property Type
Vacant Land Residential
Stand Size
1,477m²
Contact Agent
or
Save
share this property
property listed on 30 Jul 2018