R1,290,000
sold
3 Bedroom House in Kleinmond Central

VAKANSIEHUIS – NABY DIE SEEFRONT, WANDELPAD EN HAWEGEBIED:

Goeie geleentheid om ‘n eiendom teen ‘n verlaagde en billike prys in die seelane, nie te ver van die see en hawegebied, te bekom. Met 'n slaap- en familievertrek bo wat op die groot balkon met berg en see-uitsig uitloop, is dit uiters geskik om onder andere as ‘n vakansiehuis ingeruim en benut te word.

Die woning bestaan uit twee slaapvertrekke, badkamer, kombuis, sit en eetkamer onder en bo, ‘n en-suite slaapkamer, familiekamer en mini-kombuis. Buite is voldoende grond vir ontspanning asook ‘n garage vas aan die huis wat as ‘n werkskamer ingeruim is asook ‘n aparte enkelgarage. Neem kennis dat daar dalk werk sal wees om te verrig ten einde die woning volgens jou behoeftyes aan te pas.

As die eiendom in jou smaak val, speel gou want dit is ‘n eiendom wat baie bied en gou gaan verkoop. Skakel vir besigtiging.

Property Type
House
Bedrooms
3
Bathrooms
2
Stand Size
595m²
Building Size
200m²
Living Area
2
Garages
1
Rates & Taxes
R 295
Contact Agent
or
Save
share this property
property listed on 04 Jun 2018