R1,690,000
5 Bedroom House in Kleinmond Central
House For Sale In Kleinmond Central

VIR DIE NUTSMAN:

Nog ‘n woning op ons boeke wat kwalifiseer om verander of aangepas te word om aan eie persoonlike smaak te voldoen OF om twee gesinne te akkommodeer OF wat opgradeer en herverkoop kan word.

Aanvanklik was hierdie 'n enkelverdieping tweeslaapkamer/enkelgarage woning wat na 'n dubbelverdieping uitgebrei is met ‘n verdere 2+1 slaapvertrekke, familiekamer asook binne en buite braaivertrekke. Vir belangstellendes, is daar, afgesien van die fotos, ook vloerplanne van die woning beskikbaar.

Skakel vir meer inligting en/of maak ‘n afspraak om hierdie en soortgelyke eiendomme te besigtig. Beste nog is om 'n realistiese aanbod te maak wat Keller Williams verder sal voer tot tevredenheid van alle toepaslike partye.

Property Type
House
Bedrooms
5
Bathrooms
3
Stand Size
595m²
Building Size
265m²
Contact Agent
or
Save
share this property
property listed on 01 Aug 2018