R1,950,000

3 Bedroom House in Kleinmond Central

House For Sale In Kleinmond Central

BEGIN MET ‘N VOORSPRONG

Die eienaars van die woning het 30 jaar gelede met ‘n veel kleiner huis begin en stelselmatig die woning vergroot na gelang die behoefte daarvoor ontststaan het.

Die basiese oopplan 3 slaapkamerwoning sluit nou in twee bykomende en-suite slaapkamers asook ‘n baie ruim en volledig toegeruste “bachelors flat” wat op die tweede vloer, met pragtige see- en berguitsigte, ingerig is.

Die oppervlakte onder dak beloop 297 m² en sluit in ‘n enkel garage met onderdak parkering asook ‘n braaikamer.

Skakel vir meer besonderhede oor die interessante woning. Mark ge-oriënteerde aanbiedings via Keller Williams is welkom en sal oorweging geniet.

Property Type
House
Bedrooms
3
Bathrooms
2
Stand Size
595m²
Building Size
290m²
Garages
1
Parking
1
Contact Agent
or
Save
share this property
property listed on 30 Jul 2018