R2,250,000
6 Bedroom House in Kleinmond Central
House For Sale In Kleinmond Central

Daar is min of geen eiendom hier wat beter waarde vir geld kan bied as die woning in die seelane van Kleinmond – ‘n volle 595 vk m vir R2 250 000!

‘n Dubbelverdieping met berg en see-uitsigte wat vanuit die boonste verdieping besigtig kan word asook 3-slaapkamers (2 en-suite) ‘n moderne kombuis en ruim leefvertrekke. Op grondvlak is daar 'n verder twee afsonderlik woonstelle – ‘n selfversorgende eenslaapkamer (en-suite) en ‘n selfversorgende tweeslaapkamer (en-suite) asook ‘n nie-elektriese verhitte swembad en drie garages, met skadunette vir nog 3 voertuie.

Die woning is geskik om aan die behoeftes van ‘n verskeidenheid van verbruikers te voldoen - om meer as een familie te akkommodeer of om as ‘n gastehuis benut te word of om loseerders van huisvesting te voorsien, ens.ens.

Meeste mense is opsoek na 'n winskoop. Keller Williams bied hier aan voornemende kopers 'n gulde geleentheid om 'n eiendom teen 'n winsprys te bekom. Kom kyk self of maak ‘n aanbod en verkry die pragtige eiendom op ‘n skinkbord. Alle aanbiedings word met sorg hanteer ten einde suksevolle transaksies te verseker.

Property Type
House
Bedrooms
6
Bathrooms
5
Stand Size
595m²
Building Size
590m²
Pool
Yes
Garages
2
Contact Agent
or
Save
share this property
property listed on 26 Jun 2018