R1,550,000
4 Bedroom House in Kleinmond Central
House For Sale In Kleinmond Central

Die eienaars van die woning het vir hulself die geleentheid geskep om maandeliks ‘n goeie inkomste te genereer. Dit is gedoen deur die omskepping en verhuring van die losstaande buite-vertrekke van hulle woning, in twee selfsorgeenhede.

Die woonhuis self bestaan uit twee leefvertrekke, ‘n kombuis, twee slaapkamers, ‘n volledige badkamer asook ‘n gaste-toilet. Die losstaande buite-gebou bestaan uit ‘n enkelgarage en vertrekke wat in twee ruim selfsorgeenhede omskep is.

Die inkomstes wat tans maandeliks genereer word, beloop R10 000 – R12 000 maar kan volgens die eienaar met gemak verhoog word tot R20 000 indien die eenhede as ‘n B&B geregistreer en bedryf sou word.

Hierdie is dus ‘n goeie geleentheid om voort te bou op ‘n besigheid wat reeds wortel geskied het en ‘n inkomste genereer. Skakel gerus om meer inligting te bekom, ‘n afspraak te maak om die eiendom te besigtig EN/OF 'n sinvolle aanbod te maak wat Keller Williams verder tot voordeel van alle partye sal voer.

Property Type
House
Bedrooms
4
Bathrooms
4
Stand Size
595m²
Building Size
220m²
Study
1
Garages
1
Contact Agent
or
Save
share this property
property listed on 13 Jul 2018