R3,600,000

6 Bedroom House in Kleinmond Central

HUIS WAT BAIE MOONTLIKHEDE BIED IN DIE SEELANE

Geleë in die seelane naby die populêre hawe-restaurante en interessante inloopwinkeltjies.

Dit kan nie beskryf word as ‘n alledaagse 6 slaapkamer en-suite woonhuis nie, maar eerder as ‘n vakansie- losieshuis bestaande uit ‘n eenslaapkamer(en-suite), tweeslaapkamer(en-suite) asook ‘n bachelor woonstel en dan die woonhuis self op die boonste vloer, bestaande uit tweeslaapkamers(en-suite), oopplan moderne kombuis/sit-eetkamer asook ‘n groot braai/tv-kamer wat uitloop op ‘n groot stoep met pragtige uitsigte na die berge.

Vir die huisbewoners, gaste of loseerders is daar nog die verdere gerief van ‘n braai onder asook ‘n netjiese en veilige swembad. ‘n Dubbel garage asook voldoende parkering buite, rond die prentjie van hierdie 430 vk m woning af. Daar is terloops ‘n groot tekort aan akkommodasie en verblyf in Kleinmond.

Besigtiging kan te enige tyd gereel word en ‘n aanloklike aanbod sal altyd oorweeg word.

Property Type
House
Bedrooms
6
Bathrooms
6
Stand Size
595m²
Building Size
430m²
Living Area
5
Pool
Yes
Garages
2
Rates & Taxes
R 755
Contact Agent
or
Save
share this property
property listed on 04 Jun 2018