R100,000

Vacant Land Residential for sale in Kanoneiland

Groot Erf Op Kanoneiland...Bou Jou Droomhuis!

Lieflike groot erf (3994 m²), lekker hoog geleë, naby die rivier en kanaal. Baie veilige area en naby Keimoes en Upington.

Kom bou jou droomhuis met ‘n panoramiese uitsig oor Kanoneiland se groen lande en word deel van ‘n vriendelike boeregemeenskap.

Kontak my vandag nog!

Property Type
Vacant Land Residential
Stand Size
3,994m²
Like this Vacant Land Residential? Based on the bond repayments Get pre-qualified
Contact Agent
or
Save
Email me similiar properties View similiar properties near this one
vacant land residential listed on 21 Oct 2020